Flats for sale in Kanonierspark - 1 bedroom

Kanonierspark Property | Price: R 460,000

Woonstel Beskikbaar!

Type: Flats
Price:
Est. required monthly payment: R4,064 per month
Assumptions : Calculator
Loan term : 20 yrs
Deposit : 10% (R46,000)
Interest rate : 10.25
Province: North West
City: Potchefstroom
Suburb: Kanonierspark
Bedrooms:1
Bathrooms:1

Hierdie Woonstel is 'n goeie koop vir 'n eerste koper of 'n belegger koper, selfs vir jong werkende persone,waarde vir geld. Dis by die kampus, omtrent soo 1km da vanaf en baie naby die weermag basis. Daar is ook goeie sekuriteits met toesig beheer. Die woonstelle is onder nuwe bestuur en hulle gee baie aandag aan al die instand houding en maak die tuine oortreflik mooi vir hul inwoners. Wonderlike braai geriewe met meer as genoeg plek vir alle vriende se vriende en nog familie ook.nDie omligende area het besighede naby en alle maniere van onspaning, vanaf roomys winkels na resturante en koffie winkels.Daar is wel onderdak parkeering vir u voertuig en ook parkeering vir kuier gaste. 'n Wifi hotspot is altyd 'n plus punt en daar is ook plek om jou kleure te doen. As jy jou kind op n veilige plek wil laat woon is hierdie 'n moet sien.

Additional Information

Rates & Taxes280.00 Levy1,184.00
CarportYes GardenBig Well Kept
KitchenYes Floor TypeTiles
Electric GateYes TV AerialYes
Erf Size49.00 Square M Covered49.00
PoolYes Wall TypeBrick Face
ExteriorGood Window TypeAluminium
Ceiling TypeRhino Lapa/braaiYes
StoveYes PavingYes
SecurityYes Security FenceYes
Security LightsYes ParkingYes
SprinklersYes ShowersYes
RooftypeZink ConditionGood

Vicinity:

Kanonierspark

Schools:

NWU, Laerskool Mooirivier, HoŽrskool Gimnasium

Agent Info

AgentTersia Jacobs
View all my properties

Cell082...0825768860 Show Numbers
E-mailEmail AddressTersia JacobsShow Email

Ageny Info

Agency Big Real Estate

Tel 086... 0861 111 244 Show Numbers
Fax 0866751858
     

Google Map

 


View More Properties on Cyberprop, Potchefstroom and Kanonierspark